Ek is...'n Openbaring

ebook

By Michelle Coetsee

cover image of Ek is...'n Openbaring

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Ek is 'n profeet wat geroep, gesalf, opgelei en vrygestel is deur God (EK IS...Eksodus 3:14) met die volgende primêre boodskap: "Om Hemel op aarde te verkry, soek eers die koninkryk van God en Sy geregtigheid." Jeremia 1:5 " Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; voordat jy gebore is, het Ek jou aan My gewy en jou as profeet vir die nasies aangestel." Hierdie boek (boek 2 van 2) bied die leser openbarings oor die wil van God. Ek het verskeie drome, visioene en geestelike gebeure met betrekking tot geestelike, sielkundige, sosiale, fisiese, ekonomiese, omgewings- en politieke probleme, ens. ontvang/ervaar met Suid-Afrika as agtergrond, maar universeel van toepassing. Die Woord van God kan op al bogenoemde toegepas word. Hierdie boek (boek 2 van 2) handel oor ongeveer 125 drome, visioene en geestelike ontmoetings/openbarings wat ek hoofsaaklik sedert 2004 gehad het.
Ek is...'n Openbaring