Groen soos die hemel daarbo

ebook

By Eben Venter

cover image of Groen soos die hemel daarbo

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
"Toe, soos vantevore, het ek myself oortuig dat seks alles oorwin, alhoewel ek rêrig nie kan sê wat alles behels nie." Simon is 'n wêreldreisiger, vertroud met die reëls van vryheid en ongebonde plesier. In Bali verbind 'n selfoon-app twee vreemdelinge vir anonieme seks, terwyl die taal op hulle lippe identiteite eggo wat albei reeds agtergelaat het. Kaapstad is vol versteekte ruimtes vir die uitleef van sensuele vryhede, maar in Nederland kom die skrywende Simon te staan teen homself. In Tokio probeer twee ex-pats vrede maak met die land wat hulle van mekaar skei, en in Istanbul staan hy op die grens van die liefde. Deurentyd keer herinneringe terug: kleintyd in die Oos-Kaap, sy pa, die plaas en voorligting aan die hand van 'n beesboerdery. In sy sielkundige se spreekkamer bind Simon die grepe van oomblikke en ervarings saam, met dr. Spiteri se insigte. 'n Vreeslose verkenning van moderne seksualiteit, intimiteit, en identiteit.
Groen soos die hemel daarbo