Drieklawerblaar

ebook

By Christine Barkhuizen-le Roux

cover image of Drieklawerblaar

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Ná haar aftrede gaan soek Kate Jooste, met jare lange vrae in haar binneste, na Abel Marais op sy wildplaas in die Klein-Karoo. Hoe het haar Ierse oumagrootjie in hierdie dorre streek beland, en wat het alles op dié stuk grond afgespeel? Abel, 'n ambisieuse sakeman, is ook gemoeid met sy familiegeskiedenis: sy Hugenote-herkoms lei hom na die Franse platteland, waarna hy hom vestig op 'n stuk grond digby sy oupa se plaas van vroeër. En dan is daar Tinneke le Grange, 'n gastehuiseienaar en weduwee wat moet vrede maak met haar man se fratsdood en die feit dat sy hom verloor het, lánk reeds voor sy afsterwe . . . Barkhuizen-le Roux, die gewilde skrywer van Padmaker en Getuie, verweef hier die verhale van drie eiesoortige karakters. Drieklawerblaar is 'n meesleurende roman oor familie, oor grond, en die ystergreep wat die verlede op 'n mens kan hê.
Drieklawerblaar