Ver in die wêreld, sushi!

ebook

By Koos Kombuis

cover image of Ver in die wêreld, sushi!

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Koos Kombuis se veelsydigheid ken geen perke nie. In 'n loopbaan van meer as drie dekades het die gewilde en dikwels omstrede kopdoekdraer hom gevestig as skrywer en sanger wie se invloed ver strek. Terselfdertyd het hy hom onderskei as sosiale en politieke kommentator van formaat. Ver in die wêreld, sushi! is Kombuis se vyfde rubrieke bundel en bevat opiniestukke wat verskyn het in gedrukte en aanlyn-publikasies soos Rapport, De Kat, Taalgenoot, Distrikspos, LitNet en Netwerk24. Met sy kenmerkende satiriese blik spreek Kombuis hom uit oor 'n verskeidenheid onderwerpe: die stommiteite van politici, streke van kinders in openbare plekke, die misterie wat instellings soos die Poskantoor en munisipaliteite aan die gang hou, roeringe in die Afrikaanse musiekbedryf, sensitiwiteite tussen geslagte en gendergroeperinge, die pêrels van wysheid wat haarkapsters in 'n kliënt se skoot laat val ... Maar die bundel re¬ ekteer veel meer as net 'n sardoniese humorsin wat help om gewigtige kwessies in perspektief te stel. Wanneer Koos Kombuis terugkyk oor sy roemryke loopbaan en sin probeer maak van verlies en dood, voer hy lesers mee na streke van die gees wat selde deurgrond word. Ver in die wêreld, sushi! is 'n heildronk op die insigte van 'n uitsonderlike stem in Afrikaans.
Ver in die wêreld, sushi!