Samoe(r)sareis

ebook

By C. Johan Bakkes

cover image of Samoe(r)sareis

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
"Die wêreld is te groot vir een leeftyd. Tyd en lewe het my geleer dat hoe jy ook al probeer, die donner weet, jy kan nie regtig alles wat jy wíl doen, inpas nie." Maar dit beteken nie jy kan nie probeer nie! Johan Bakkes kies altyd maar die smalle weë, dáár waar min ander dit nog gewaag het. Soos die berg Stok Kangri in Indië, al 6 200 meter daarvan. Maar Samoe(r)sa reis gee ons nie net insae in Bakkes se Indiese ekskursie nie.Benewens die heerlik avontuurlustige vertellings is daar ander stories wat veel nader aan die huis afspeel, en hy gee veral aandag aan die "Boksombende" wat al sy wedervaringe saam met hom meegemaak het. Jy reis immer voort, en telkens kom die wete: "Tydens die reise wat vir ons sin maak, eindig ons maar altyd op 'n ánder plek, maak nie 'n hel saak hoe ons ook al beplan nie"... Soos Laurence Block gesê het: "A man has to die of something. Live long enough, and sooner or later you die of too much living!"
Samoe(r)sareis